BOEKE
oor die
BOERE OORLOG

Hier kan jy boeke aflaai na jou rekenaar of 'n disket, om te lees.
Gaan na die een wat jy wil lees en klik op die titel van die boek om dit af te laai.

My Lewe en My Strewe. Deur Generaal Manie Maritz. Die boek was verban onder die Unie en RSA regerings, vir byna 55 jaar en toe in die laat sewentiger jare is daar net toegelaat dat 6000 van hulle herdruk word. Hierdie boek is deur Gen. Maritz self geskryf, hy was een van die mees bekende Boere genearaals tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 en het die Britte totaal ore aangesit in die wes en noord Kaap. Die boek handel oor die 1899-1902 Boereoorlog en die verraad van Gen.Jannie Smuts. Dit het ook insigte op die toekoms soos wat Gen. Maritz dit daai dae reeds gesien het.