Die Boervolk (alleen) se bevolkings getalle sou vandag (1997) sowat 4,500,000 gewees het, dit beteken dat die totale (sogenaamde) blanke getalle van Suidelike Afrika vandag 8,300,000 en nie 4,800,000 sou beloop het.
Monument is ook verkrag oor die laaste jare - getuienis verwyder vir kamtige eenheid tussen Boer en Engelsman, maar ook het dit betrekking op die Cape-Dutch.