Vrede van Vereniging

Hierdie verdrag tussen Boer en Brit, was nie 'n oorgawe van Boere kant gewees. Nog minder was dit die weggee van die Boer onafhanklikheid nie. Dit was pertinent gestel dat die Boere weer hulself kon regeer in die Transvaal en Oranje Vrystaat. Dit was niks anders as 'n wapenstilstand gewees nie.