O.V.S.

VRYSTAATSE REPUBLIEK

Hierdie blad, is gewy aan ons, die Boervolk, se Voorouers, wie vir die voortbestaan van die Vrystaat en ook die Transvaal, as vrye Republieke, gestry, geveg en gesterf het. Hulle was 3,500 Boere Krygers, en (let ook goed op) 24,000 Boere Kinders en 3,000 Boere Moeders, asook die Rebelle en vreemdelinge. Hulle het nie vir die Union of SA, of die RSA gesterf. Hul het geoffer, vir die vryheid van die Vrystaat en Transvaal, vir Boere bloed.


Die Republiek van die Vrystaat het voor die Transvaalse Republiek tot stand gekom, d.w.s. hul grondwet.