Hierdie blad, is gewy aan ons, die Boervolk, se Voorouers, wie vir die voortbestaan van Transvaal en die Vrystaat, as vrye Republieke, gestry, geveg en gesterf het. Hulle was 3,500 Boere Krygers, en (let ook goed op) 24,000 Boere Kinders en 3,000 Boere Moeders, asook die Rebelle en vreemdelinge. Hulle het nie vir die Union of SA, of die RSA gesterf. Hul het geoffer, vir die vryheid van Transvaal en Vrystaat, vir Boere bloed.
Die Republiek van Transvaal het na die
Vrystaatse Republiek tot stand gekom, d.w.s. hul grondwet.